12:55
F
FarmspaceJano kuier in Ceres by n John Deere en gaan vir ons wys hoe om die top gasket te vervang
Jano kuier in Ceres by n John Deere 3140 en gaan vir ons wys hoe om die top gasket te vervang. Dankie aan Sparex wat n 350 lumin flits vir Jano gestuur het om sy werk makliker te maak.











