2:39
F
FarmspaceJohan Goosen van GSS Suffolk stoet by die Hertzogville 75ste Landboufees
Ons is op Hertzogville se 75ste landboufees. Ons gesels saam met Johan Goosen van GSS Suffolk-stoet. Die jong man se skape het baie goed presteer op die skou vanjaar. Hy deel sy ervaring van die skou met ons en gee ons agtergrond oor sy stoet. #HertzogvilleLandboufees #Farmspace #OnsPraatBoer











