44:56
F
FarmspaceKuilvoerdag 2020 met Tinus en Vitam International
Julle sal die volledige aanbieding op die volgende skakels kan kyk Donderdag 2 April om 11:00vm Facebook: https://www.facebook.com/504946453003245/posts/1567391080092105/?sfnsn=scwspmo&extid=S56et0DfvMVzDzL4&d=n&vh=e YouTube: https://youtu.be/X-UM7PDgp64 Hy sal ook speel op Farmboek se instagram IGTV Tinus Havinga sal dan ook om 12:00nm met Thinus Gouws Gesels en van julle vrae antwoord. Stuur asb alle vra na 061 463 4916 of lewer kommentaar tydens die presentation aangebied deur Thinus Gouws











