14:59
FarmspaceLoctite vs Washers vs Nyloc, watter een is die sterkste?
Loctite vs Washers vs Nyloc, watter een is die sterkste? Peet wys ons hoeveel Newton jy nodig het om elkeen los te draai en verduidelik sommer ook die verskillende tipes Loctite en waar elkeen werk. https://bit.ly/3oPUUbs #Loctite #FarmSpace #OnsPraatBoer











