4:26
F
FarmspaceMaak gereed vir die 26ste Overvaal Ile de France Klubveiling!
Maak gereed vir die 26ste Overvaal Ile de France Klubveiling! Ons gesels met een van hul top-telers om uit te vind waarom dié veiling ’n moet-byeenkoms is vir elke skaapboer. Sluit by ons aan môre by die Bona Bona Game Lodge, tussen Klerksdorp en Wolmaransstad! www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #26SteOvervaalIleDeFranceKlubveiling #IleDeFranceVeilings #BonaBonaGameLodge
iledefrance26steovervaaliledefranceklubveilingiledefranceveilingsbonabonagamelodge











