8:57
F
FarmspaceMet groot hartseer neem Charles Greyling afskeid van sy Rooivelder kudde, kyk wat hy jou bied.
Waarom het Charles vir meer as 20 jaar met die veldaangepaste beeste geboer en 'n goeie neseier geskrop in die proses, kom vind uit wat jy die 17de November kan koop. Die beeste is funksioneel doeltreffend en aangepas in suur, rooiwater wereld. Vir meer inligting kontak Charles by 082 875 5730 of vir OVK Lewendehawe











