1:21
F
FarmspaceNova Barletta bied 'n paar skitterende skape by die Maluti Dormers se veiling aan.
Die Maluti Dormers se 7de Jaarlikse Produksieveiling is om die draai, moet nie uitmis op 'n paar skitterende skape nie! Datum: 25 Februarie 2023 | Tyd: 11h00 | Plek: Rietkuil, Clocolan Nova Barletta Dormers bied die volgende op die veiling aan: - 250 Kommersiële ooie - 30 SP ooie - 20 SP ramme - 4 Kommersiële ramme #NovaBarlatta #DormerAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











