0:39
F
FarmspaceOlifantsklip proudly presents CP 19 04 at the Ntaba Nyoni Auction 4 March
Die diep koei met ongelooflike diepte, lengte en kapasiteit is 6 maande dragtig van W15-1009, n seun van die bekende Mr. Million. Sy is lyngeteel met Metusaleg aan die vaar se kant en haar moerelyne kom uit Red Bull, 359G, B04-10 en K6K2823 Haar EBV's praat hard en hier is een wat jy nie wil mis nie! Vrugbaarheid - 116 Kalfgemak - 114 Groei - 112 Produksie-109 Koei-107











