2:58
F
FarmspaceOns gesels met die broers van 2 Broers Dormer Stoet wat die R350 000 ram verkoop het
Tjaart en Steyn Steenkamp, die twee broers van 2 Broes Dormer Stoet, gesels met ons oor waar hulle boer en hoe hulle gekom het waar hulle nou is. Hul ram het vir 'n rekordprys van R350 000 by die Dormer Nasionale Veiling gegaan. #2BroersDormerStoet #DormerNasionaleVeiling2021 #FarmSpace











