8:56
F
FarmspaceOns gesels met Gert Barnard oor die Droughtmasters Genetics Veiling
Ons gesels met Gert Barnard, die Voorsitter van die Droughtmasters oor die Droughtmasters Genetics Veiling wat plaasvind op die 21st Augustus 2021 by die Afridome, Parys. U wil hierdie nie misloop nie! #DroughtmastersGeneticsVeiling #FarmSpace











