1:15
F
FarmspaceOns gesels met Marius wat die rekord R350 000 ram gekoop het
Marius, die trotse eienaar van 'n nuwe rekordram op die Dormer Nasionale Veiling, gesels met ons oor homself en waarom hy hierdie indrukwekkende ram gekoop het. #DormerNasionaleVeiling #FarmSpace











