3:40
F
FarmspaceOns het met Louis Neethling gesels na afloop van die Ntaba Nyoni veiling.
Ons het met Louis Neethling gesels na afloop van die Ntaba Nyoni veiling. Die man trap diep spore saam in Suid-Afrika en Namibie met die Boran. Ons vind uit waarom hy by Ntaba Nyoni koop en waarom hy nou ook die Ankole deel maak van sy boerdery. #Farmspace #NtabaNyoniAuction #onspraatboer











