6:28
F
FarmspaceOom Kosie Smith by die Hertzogville 75ste Landboufees
Die Brangus Telersgenootskap het hul eerste skou van die jaar op Hertzogville se 75ste landboufees gehou. Ons gesels saam met Oom Kosie Smith, die president van die genootskap. Hy gesels met ons oor die skou en vertel ons meer oor die ras. #HertzogvilleLandboufees #Farmspace #OnsPraatBoer











