5:36
F
FarmspaceOVK en Simeon Hurwitz oor bemarking in die stoetbedryf.
Gewoonlik as ons by die Bull Ring kuier is dit veiling tyd. Vandag praat ons bietjie bemarking en die rol van veilingshuise in Suid-Afrika. Dankie Simeon en Jareen vir die uitnodiging.











