8:31
F
FarmspacePioneer Besproeiings Groeipunt dag video reeks 2019 Inleiding
Farmboek saam met Pioneer Seed South Africa bring vir jou 'n video reeks met waardevolle inligting oor aanvullende besproeiing / volle besproeiing. Die eerste video bespreek ons die doel van reeks en die groeipunt dag Maak seker jy mis nie die reeks nie! Die reeks is moontlik gemaak deur Nissan Morgan, FNB Business Bank, Pioneer Seed South Africa, Virbac SA & Farmboek











