10:22
F
FarmspaceTwee Neefs Dohne Merino veiling is om die draai, kom vind uit wat 2 neefs vir jou aanbied.
Steyn gesels met ons oor die kudde, die saamewerking tussen die twee neefs en wat vir hulle belangrik is. Luister en leer saam met @tinushavinga1441. Die veiling is 10 Feb 2023 op Roosterhoek, Burgersdorp. AANBOD: 250 ramme | 500 ooie. Sien jou daar!!











