1:03
F
FarmspaceVerse Veiling te Kroonstad 16 Februarie 2023 deur Maritz Familie Trust & Whitehouse Farming
1200 Bonsmara tipe verse val onder die hammer 16 Februarie by Andre Kock & Seuns se veiling lokale in Kroonstad. Meerderheid van die kommersiele diere kom uit bekende stoettelers af. Moenie uitmis op die aanbod nie. Vir meer inligting besoek http://verseveiling.co.za/











