5:03
F
FarmspaceWat is Anaplasmose met Dr Hanre Ferreira.
Met die hoë bosluisuitdagings ervaar boere uitbreke van bosluisoordraagbare siektes. In hierdie video verduidelik dr. Hanré Ferreira aan Tinus Havenga wat Anaplasmose is, waarna om te kyk en hoe om te behandel.











