2:30
F
FarmspaceWRSA Naboomspruit het 'n nuwe voorsitter - Carl Pohl
Ons gesels met Carl Pohl, die nuwe voorsitter van WRSA Naboomspruit. Hy vertel ons wat dit vir hom beteken en hoe belangrik dit is dat jong boere deur die landbou sisteem gaan. #WRSANaboomspruit #FarmSpace











