Loading results…
Loading results…
Tagged #charlviljoenagri
108 results
John Deere 2022 RD45F Tafel (1) op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022 Registreer nou jou implement of registreer vir die veiling by www.vsgroeiersveiling.co.za | 082 944 0432 #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2022
4 Drago stroper tafels 12ry 76cm op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022 Registreer nou jou implement of trekker of registreer vir die veiling by www.vsgroeiersveiling.co.za | 082 944 0432 #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Ons vat die John Deere X9 stroper vir 'n draai saam met Senwes. Hoe stroop hy? Onthou om jou trekker te lys op www.vsgroeiersveiling.co.za #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
4 x John Deere S780 stropers op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022. Lys nou jou implement of trekker of registreer vir die veiling by www.vsgroeiersveiling.co.za | 082 944 0432 #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
John Deere 630F stroper tafel op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022. Lys nou jou implement of trekker of registreer vir die veiling by www.vsgroeiersveiling.co.za | 082 944 0432 #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
Tot dusver het die John Deere X9 stroper die meeste kapasiteit (240ton/uur+) waarin ek al gestroop het. Philip Du Plessis verduidelik my hoe dit so stroop. Onthou om jou toerusting in te skryf op https://vsgroeiersveiling.co.za/ vir die grootste 2de handse toerusting veiling van die jaar. #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2022
VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling vind die 20ste Augustus 2022 plaas. Daar gaan jy tweedehandse toerusting kry wat almal in 'n baie puik kondisie is. Inskrywings is oop vir boere regoor Suid-Afrika, so skryf nou in! www.vsgroeiersveiling.co.za | 082 944 0432 #VSGroeiersgroep #CharlViljoenAgri #NUco #AuctionFinance #FarmSpace
11 Jul 2022
VS Groeiersgroep hou op 20 Augustus, in Vrede, een van die grootse en beste implemente veilings vir 2022 in samewerking met Charl Viljoen Agri. Jy kan ook jou implement op die veiling inskryf, maar onthou dat daar slegs plek vir 100 lotte beskikbaar is. Die verkoperskommissie is 3.5% en die afslaer is NUco. #VSGroeiersgroep #CharlViljoenAgri #NUco #FarmSpace
01 Jul 2022