Loading results…
Loading results…
Tagged #boerdery
39 results
Moenie sukkel met papiertjies nie, hou alles maklik op een plek met FarmSlip! Stuur alles maklik en vinnig vir jou boekhouer, sodat jy kan fokus op jou boerdery. www.farmslip.com #FarmSlip #Boekhouer #Boekhouding #AI #Boer #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2026
Met petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk! Die Lekkewaan TailG 1.6 bied jou ’n bekostigbare, betroubare en omgewingsvriendelike alternatief vir daaglikse vervoer op die plaas. Riaan vertel ons meer oor die TailG 1.6 en hoekom dit presies is wat jy vandag nodig het. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG16 #ElektrieseVoertuig #Boerdery #Landbou #BrandstofBesparing #WerkSlimmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Elke sent tel in die moeilike tye van vandag, en jy kan net jou kostes sny as jy weet waarop jy jou geld spandeer. FarmSlip gee vir jou 'n goeie en maklike oorsig oor jou uitgawes in jou boerdery. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Boerdery #FarmSlip #OnsPraatBoer
18 Mar 2026
Het jy geweet jy verloor niks wat jy op FarmSlip gelaai het nie? Jy kry al jou PDF's en fotos wat jy op FarmSlip opgelaai het, saam met 'n excel spreadsheet met al die inligting op! Glo jy ons nie? Toets FarmSlip vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Boerdery #Finansies #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
Elke idee begin iewers, maar waar het FarmSlip begin? FarmSlip het begin omdat ons gefrustreerd raak met slippies en ons, ons admin wil makliker maak. Probeer FarmSlip vandag om te kyk hoe dit jou admin kan makliker maak! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Tegnologie #Boerdery #Finansies #Slippies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Het FarmSlip dalk die verkeerde adres of winkel uit jou slippie getrek? Jy kan hom maklik en vinnig gou reg maak! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #AI #Tegnologie #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2026
Is jy op soek na ’n liggewig maar robuuste selfloopspuit? Pierre van Zyl vertel meer oor die Amazone selfloopspuit wat ontwerp is om jou seisoen gladder te laat verloop. Met ’n 4 500 L-kapasiteit beteken dit beter vloei, minder stilstand en maksimum doeltreffendheid – selfs in uitdagende toestande. Vir meer inligting kontak vir Sybel by 083 568 5798 #Amazone #Selfloopspuit #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Wat kan jy vanaf Kemfert Solutions deur Klein Karoo Saad Produksie verwag? Luister 'n bietjie watter produkte en diens hulle alles vir jou boerdery verskaf. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #KemfertSolutions #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Waarop gaan jy uitmis as jy nie by die AmberMacs Macadamia Expo uitkom nie? Barend vertel ons wat hulle hier het. https://ambermacs.com/ #AmberMacs #MakadamiaExpo #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Moenie sukkel om op te vang met jou slippies die maand einde nie! Kry alles op een plek, en moenie alles oor in tik nie, laat FarmSlip dit vir jou doen! www.farmslip.com #FarmSlip #MaandEinde #Finansies #Boerdery #Uitgawes #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Wat doen jy as jou spuit vas sit? Sybel van Zyl vertel hoekom die Amazone selfloopspuit jou seisoen makliker maak. Met verstelbare wiele om perfek op jou rye te pas, ’n kompakte bou en genoeg kapasiteit om vinnig en effektief te werk — minder stilstand, meer spuitwerk. Vir meer inligting kontak vir Sybel by 0835685798 #Amazone #Selfloopspuit #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
Is jy reg om die FarmSpace Pro-Tour in die Paarl te beleef? Kom kuier saam op 04 Maart 2026 by Hoër Landbouskool Boland vir demonstrasies, praktiese boerderywenke en ’n dag vol aksie en landbougees! Besoek www.fsprotour.co.za vir meer inligting. #FarmSpaceProTour #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Landbou #Boerdery #Demonstrasies #WesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Kry jou trips maklik en vinnig op 'n excel spreadsheet. Hy wys al die trips en die hoeveelheid kilos sodat jy maklik en vinnig die verslag kan in trek op jou boekhouding sisteem. Toets hom vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Trips #Logbook #TripLogbook #Agritechnology #Boer #Boerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
Die Baler Challenge is terug by Valtrac Parys in die Vrystaat op 28 Januarie 2026! Hekke open 07:30, kom maak ’n dag daarvan met live musiek deur KwaggaBees, kos en drankies op die perseel, en heelwat hooi en bale toerusting demos deur die dag. En natuurlik die groot resies tussen die balers! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2026
Wat is die verskil tussen ‘n variable- en ‘n fixed chamber baler? Kom vind uit by die FarmSpace Baler Challenge 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat. Hekke maak 07:30 oop, met kos, drankies, "live" musiek, hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! Kaartjies beskikbaar by www.farmspace-tickets.co.za #TheBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #ParysVrystaat #LandbouDemos #Boerdery #HooiBale #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2026
Is jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge? Kom beleef dit saam met ons op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys, Vrystaat. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #CaseIH #CaseRB545 #BalerChallenge2026 #Baler #Landbou #Boerdery #ValtracParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Hou jy nog 'n pen en notaboek vir jou trips? Nou kan jy dit makliker en vinniger bestuur deur FarmSlip te gebruik en net 'n paar goed in te tik voor jy op jou trip kan gaan. Toets FarmSlip vandag nog met 50 gratis slippies! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #AgriTechnology #Boerdery #LandbouTegnologie #Boer #Boerdery #Farmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Is jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge? As jy wil sien watter baler as die beste gekroon gaan word, dan moet jy op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat wees! Hekke maak 07:30 oop, met kos en drankies beskikbaar, live musiek, en hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Ons weet almal dat bye die hartklop van bestuiwing is. Daar is 'n klomp uitdagings, so waarna moet jy kyk as hulle 'n byekorf op jou plaas aflaai? En dan kry jy 'n byevanger - hoe maak jy om dit op te slaan? Kobus Vos en Daniel van Klein Karoo Saad Produksie vertel ons meer. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Hoe kan jy meer water in jou dam hou? Boet Wienand vertel hoe Damit Dam Sealer hom gehelp het om nie water te verloor nie. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2025