Loading results…
Loading results…
Tagged #claassa
24 results
Paarl Pro Tour 2025: CLAAS wys hoe ’n trekker moet loop. Lucas vertel ons hoekom hulle deel is van die Pro Tour Paarl by Hoër Landbouskool Boland en watter waarde die trekkers tot die boere in die area kan bied. https://www.claas.com/en-za #ProTourWesKaap2025 #ClaasSA #HoërLandbouskoolBoland #BolandLandbouOndersteunersBond #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2025
Claas speel nie – hulle kom wys hoe dit gedoen word by die Pro Tour Kaap 2025. Kom kyk self watse krag en tegnologie in die trekkers is. Sien jou daar - 20 Augustus 2025 by Hoër Landbouskool Boland. http://www.farmspace-ticket.co.za/ #ClaasSA #ProTourWesKaap #HoërLandbouskoolBoland #BolandLandbouOndersteunersBond #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2025
Baie geluk aan CLAAS wat die wenners van Klas 8 by die Stroper Resies 2024 is! Met trots gebring aan julle deur Engen SA. www.claas.com/en-za #StroperResies2024 #ClaasSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2024
Wat bring CLAAS South Africa Stroper Resies 2024 toe? Moontlik gemaak deur Engen SA. www.claas.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #ClaasSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
CLAAS South Africa kom wys hulle 800 reeks trekker en agter dit is Bednar Farm Equipment se Atlas Heavy Duty Disc Cultivator hier by Amersfoort Boeredag 2023. #AmersfoortBoeredag2023 #ClaasSA #BednarFarmEquipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2023
CLAAS South Africa by Nampo 2023. Dustin gee ons 'n oorsig van die Claas reeks produkte hier by hulle stalletjie. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #ClaasSA #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
Hoe boer die Schonfeldts en hoe lyk hulle uitdagings? Ons kuier by Heinrich Schonfeldt, naby Caledon, waar hy ons meer vertel van hulle boerdery en die tegnologie wat hulle op die plaas gebruik. #ClaasSA #Tractors #FarmSpace
15 Nov 2021
Jano gesels met Wilhelm Schonfeldt oor hoe hy die nuwe CLAAS South Africa Axion 870 trekker ervaar, watter modifikasies gedoen is en hoe dit binne lyk. #ClaasSA #Tractors #Axion870 #FarmSpace
11 Nov 2021
Barry van Wyk het met feitlik niks begin en is vandag 'n bestendige boer in die Fochville distrik. Ek vind so bietjie uit oor sy sukses. #ClaasSA #FarmSpace
29 Sept 2021
Oom SW vertel hoe hulle boer hier naby Cornelia. #ClaasSA #FarmSpace
17 Sept 2021
Waar staan Hurwitz Farming se kuilvoer bedryf 3 jaar later? #HurwitzFarming #ClaasSA #FarmSpace
14 Sept 2021
Die Claas Xerion is nie 'n trekker nie, maar 'n "tool". Heinrich Schonfeldt verduidelik hoe hulle die Xerion gebruik in hulle boerdery. #ClaasSA #FarmSpace #Xerion
01 Sept 2021
Andre gesels met Alet en hoekom is Claas al generasies deel van hulle boerdery in die Swartland? #ClaasSA #FarmSpace
27 Aug 2021
ets is oppad vanaf CLAAS South Africa die 5de Augustus 2021. Kliek hier om te registreer: https://bit.ly/3yeKh50. #ClaasSA #FarmSpace
30 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/37zURsR Ek en Tim Man van Winterton gesels. #ClaasSA #Stara #FarmSpace
26 Oct 2020
Chris Diedericks van Claas SA vertel my meer oor die Claas Jaguar 960 en ons kyk hoe kuil hy by Saxeni se kuilvoer boeredag. Shredlage is die moeite werd om na te kyk. #ClaasSA #FarmSpace #Jaguar960
12 Sept 2020
Waar is Claas en Deutz-Fahr oppad in SA en wie is aan die stuur? Etienne gee my 'n oorsig van hulle planne. #ClaasSA #FarmSpace #Nampo2020
08 Sept 2020
Chris Diedericks verduidelik die Claas Scorpion 635 in detail. Kyk al die funksies op hierdie masjien. #ClaasScorpion #ClaasSA #FarmSpace #Telehandler
07 Sept 2020
13ton/ha dryland maize with 45cm rows. Johan Potgieter tells me how they do it. #ClaasSA #farmspace #TotalAgri #KingPriceAgri Video made possible by King Price Agri, Total Agri and Claas SA.
29 Jul 2020
Die 200 ton/uur Claas Lexion 8700 het my mond laat oophang, maar Lourens is al 'n rukkie hieraan gewoond. Hy deel sy ervaring die afgelope seisoen met die eerste Lexion 8700 in SA. #ClaasSA #farmspace #MeedingBoerdery
01 Jul 2020