Loading results…
Loading results…
Tagged #fsbalerchallenge2026
17 results
Sukkel jy met SARS diesel rebatte, mense wat by jou wil inbreek of dat jy nie genoeg krag het nie? Yaseen Cassim van Nashua vertel ons meer wat hulle vir jou by die FarmSpace Baler Challenge 2026 het. Nashua - meer as net print! www.nashua.co.za #FSBalerChallenge2026 #Nashua #Sponsor #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2026
Betaal jy volprys versekering vir 'n trekker wat in die stoor staan? Rutger le Roux vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 oor Pay As You Farm en hoe dit vir jou geld in die sak gaan teruggee. www.payasyoufarm.co.za #FSBalerChallenge2026 #KingPriceInsurance #KosbusStapelberg #PayAsYouFarm #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
FarmSpace Baler Challenge 2026, Case het die jaar gekom om te wen met 'n meneer van 'n baler. Ons gesels met Daniel Dames van Case IH oor wat die RB456 baler so uniek maak. https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #RB456 #FSBalerChallenge2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
Die Mascar baler is van Italië af... Hoekom gaan hierdié perde een hardloop? Wimpie du Preez van Agripieces vertel ons meer oor die Diavel 830 CUT "fixed chamber" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.agripieces.co.za #FSBalerChallenge2026 #Agripieces #Mascar #Diavel830CUT #FixedChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2026
Baler Challenge 2026, hier is vir julle 'n interessante een, Rovic se Krone Bellima... ons praat met Pieter van Biljon van Rovic om te hoor, hoekom het hulle juis die Baler hierdie jaar ingeskryf? www.rovic.com #FSBalerChallenge2026 #Rovic #KroneBellima #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
Hoekom het Santam besluit om by die Baler Challenge 2026 betrokke te wees? Hanlie Kroese vertel ons meer. Maak 'n plan om vertikaal in jou boerdery te integreer en gaan kuier by jou naaste makelaar om te hoor wat hulle alles vir jou bied. Dankie vir julle borgskap en ondersteuning! www.santam.co.za #FSBalerChallenge2026 #Santam #Sponsor #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
Hoekom is die Kuhn VB 3160 baler die een waarna jy moet kyk? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer op hulle "home ground" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Wat bied die Kuhn 3130 "fixed chamber" baler vir jou? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 hoekom jy hierdie baler moet oorweeg. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #FixedChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak! Met innovasie, vaardigheid en samewerking op een plek. ‘n Dag gevul met aksie, presisie en uitsonderlike oomblikke. Die Baler Challenge is ‘n "EXPERIENCE" wat jy NIE wil mis NIE! https://balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Hoekom het Valtrac besluit om die Kuhn VB 3160 baler vir die FarmSpace Baler Challenge 2026 in te skryf? Kom sien self op die 28ste Januarie in Parys. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Wow! What a view! Sien julle by die FarmSpace Baler Challenge 2026. 28 Januarie by Valtrac, Parys. Balers, uitstallers, lekker musiek en vele meer. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
Is jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler, bekend vir die vervaardiging van hoëdigtheid en konsekwent gevormde bale in veeleisende toestande? Kom kyk hoe die KUHN FB 3130 by die FarmSpace Baler Challenge 2026 op 28 Januarie presteer! www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2026
Wat bring Agripieces na die 2026 Baler Challenge toe? Kom kyk die Mascar Diavel 830 CUT baler in aksie 28 Januarie 2026! Hierdie baler fokus op hoë werkverrigting, digtheid, kwaliteit snywerk en is betroubaar. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Agripieces #Mascar #Diavel830CUT #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jan 2026
Wat laat die Krone F130 baler uitstaan? Kom vind meer uit by die Baler Challenge, 28 Januarie 2026, te Parys, Vrystaat! Hierdie baler maak goed gevormde bale van verskeie gewasse en het lae krag- en onderhoudsbehoeftes. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Rovic #Krone #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2026