Loading results…
Loading results…
Tagged #phasa
14 results
Johann gesels met Dries van Coller van PHASA oor die studie wat deur Prof Peet van der Merwe gedoen is oor die bydra wat die wildberyf maak aan die Suid Afrikaanse ekonomie, en hoekom die bevindinge so waardevol is. #phasa #jagbedryf #farmspace #farmspaceoutdoor #onspraatboer
01 Apr 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor belangrike nuus oor die uitvoer van trofees, asook die geveg wat PHASA gewen het teen wetgewing wat die uitvoer van wapens na ons buurlande stuit. #phasa #jag #farmspace #farmspaceoutdoor #onspraatboer
12 Mar 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die hofsaak wat deur die humane society gebring is om die uitreik van jagkotas stop te sit, die uitspraak wat deur die hof gemaak is en hoekom die wiel begin draai in die jagbedryf se guns. #phasa #jagbedryf #farmspaceoutdoor #farmspace #onspraatboer
22 Feb 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA na die SCI en DSC skoue in Amerika oor waar hy dink die jagbedryf staan, en hoekom die jaar se jagseisoen mense opgewonde moet maak. #phasa #jagbedryf #SCI #DSC #farmspace # farmspaceoutdoor #onspraatboer
15 Feb 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die African Wildlife Summit, asook die CITES konverensie wat die 6 de tot 10 de November 2023 plaas vind. #phasa #cites #farmspace #onspraatboer
07 Nov 2023
Ons praat met Gert van Rhino Bullets by PHASA Foundation se skietdag oor die punte wat hulle vervaardig wat tot 100% gewig retensie kry. www.phasa.co.za #Rhinobullets #PHASA #skietdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2023
So terwyl die skote klap praat ons met Ilse van die PHASA Foundation by hulle skietdag oor die goeie werk wat hulle doen in bewaring, navorsing, en liefdadigheid. www.phasa.co.za #PHASA #PHASAfoundation #skietdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2023
Kan jy kettie skiet? Ons praat met Dries van Coller by Professional Hunters' Association of South Africa se skietdag oor alles wat vandag vir die manne voorlê. www.phasa.co.za #PHASA #PHASAfoundation #Skietdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2023
Ons praat met Dries van Coller van Professional Hunters Association of South Africa oor die nuwe voorgestelde regulasies wat deur die minister voorgele is, en hoekom dit belangrik is vir jou om jou opinie te lewer. Stuur jou opinie teen die regulasies na policyposition(at)dffe.gov.za Link na die bespreking saam met Richard York van WRSA oor die taak mag wat leeus in privaat besig teiken- https://youtu.be/abGxlrnByB4?si=ywRLGifcV71UU6N8 #Phasa #NuweRegulasies #LewerJouOpinie #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2023
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die PHASA Foundation, en die goeie werk wat hulle doen in bewaring, navorsing, en liefdadigheid. #PHASA #PHASAFoundation #Liefdadighied #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2023
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor wat die organisasie bied vir hulle lede, en dan oor SuCo-SA wat die gesig is van verantwoordelike, volhoubare gebruik. #PHASA #SuCo-SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2023
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor waar die organisasie in die wildbedryf inpas, en wat die rol van die professionele jagter is in Suid-Afrika. #PHASA #Wildbedryf #professioneleJagters #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2023
PHASA en SUCo by die World Farmers' Organisation se GSA. Dries Van Coller vertel wat hier bespreek word. #SAAI #WFOGSA2023 #PHASA #SUCo #Farmspace #OnsPraatBoer
24 May 2023
The main objective of the proposed survey is to support the wildlife ranching industry with tools and information gathering. KNOW YOUR INDUSTRY - CALL TO ACTION LIMPOPO WILDLIFE RANCHERS Does the Wildlife Industry have an evidence-based case, that the sector makes a significant contribution to natural capital and economic development in South Africa? Sadly, no, but WRSA, working with SANBI, Rhodes University, Stellenbosch University, and the United Nations Development Programme is changing this. The project is called the Sustainable Wildlife Economy Project (SWEP). The SWEP project (www.wildeconomy.org) seeks to understand the holistic contributions of wildlife ranching to sustainable development. Please see our phase 1 video report and results summary for more details. We are kindly requesting all wildlife ranchers to participate in Sustainable Wildlife Economies Project (SWEP) so that accurate data can be used to inform better policies for the industry. Teams of 3-4 students will visit you on a day that suits you in February or March to conduct an interview regarding land use, sustainable land management practices, population management, and socio-economic development. A map will be used to help facilitate the discussion. All data are strictly confidential, and teams have signed non-disclosure agreements. A copy of your dataset will be sent to you for verification after the survey. Please note that this survey is open to every farmer that owns wildlife and it is not limited to WRSA members only. For your convenience you are welcome to complete the quick and easy Jotform by clicking on the link: https://form.jotform.com/wildliferanchingsou.../swep-limpopo Or alternatively, please contact Ankie Stroebel (member@wrsa.co.za) (012 335 9664 / 082 441 1822), or Karlin Muller (k.muller@sanbi.org.za) (074 529 9983) so they can arrange for a team to meet with you. We look forward to meeting you and finding ways for the wildlife economy to flourish. #WRSA #SWEP #SANBI #DFFE #BiodiversityEconomy #PHASA #CHASA #sucoSUCo #Wildlife #OurGame #WRSALimpopo #FarmSpace
02 Feb 2022