Loading results…
Loading results…
Tagged #poofdaarhetjydit
39 results
Jupidex maak huis skoon. Hulle bied splinternuwe rollers aan wat teen 'n baie goeie prys verkoop gaan word. Maak 'n draai op www.farmspacemarket.co.za en sit jou aanbod in! 'Like' en 'follow' FarmSpace Market om op hoogte te bly van alles wat daar aan die gang is en dat jy nie op 'n winskoop uitmis nie! #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Apr 2023
Moenie dat die koop en verkoop van jou Landbou produkte n uitdaging raak nie! Maak gebruik van Farmspace Market om jou koop en verkoop veilig en eenvoudig temaak! Farmspace Market Poof!! Daar het jy dit. www.farmspacemarket.co.za #farmspacemarket #FarmSpace #PoofDaarHetJyDit #OnsPraatBoer
05 Apr 2023
Dit is Markproduk week op Farmspace Market! Pakstore, planters, uithalers en nog baie meer beskikbaar. Onthou asseblief om ons Facebook blad te "like" en "follow" (@farmspacemarket) en skep vir jou 'n profiel op www.farmspacemarket.co.za om op hoogte te bly van wat aangaan op Farmspace Market. Poof!! Daar het jy dit!! #FarmspaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Farmspace #OnsPraatBoer
29 Mar 2023
Ons stamp gou 'n paar lusern bale voor die seisoen klaar maak hier op De Bos Garage. Hierdie video is met trots geborg deur FarmSpace Market. www.farmspacemarket.co.za #DeBosGarage #FarmspaceMarket #PoofDaarHetJyDit
23 Mar 2023
Hierdie een kan jy nie mis nie! Die pakstoor is ongelooflik mooi opgepas. Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. Oom Basie vat ons deur hierdie pakstoor wat net buite Vivo staan. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSpaceMarket #poofdaarhetjydit #PotatoMan #farmspace #onspraatboer
18 Mar 2023
Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. In Polokwane is daar 'n volledige pakstoor wat te koop is. Hierdie is jou geleentheid om jou aartappel en ui boerdery uit te brei. Oom Basie vertel ons meer. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSpaceMarket #poofdaarhetjydit #PotatoMan #FarmSpace #onspraatboer
17 Mar 2023
Grimme - die mense sê dis die beste in sy mark! Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. Wou jy nog altyd 'n Grimme in jou boerdery gehad het? Hier is die perfekte geleentheid. Oom Basie vertel ons meer oor hierdie selfaangedrewe uithaler. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSapceMarket #poofdaarhetjydit #Grimme #PotatoMan #FarmSpace #onspraatboer
17 Mar 2023
Boer jy met aartappels of uie? Hierdie 1 ry uithaler is die perfekte masjien vir jou boerdery. Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. Oom Basie ken hierdie masjien soos die agterkant van sy hand. Kom ons hoor wat hy te sê het. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSpaceMarket #poofdaarhetjydit #PotatoMan #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Mar 2023
Einde Maart 2023 is ui en aartappeltoerusting week op Farmspace Market. Ons nooi alle boere uit wat betrokke is in die ui en aartappel bedryf om te kom kyk na watter ui en aartappeltoerusting ons op aanbieding gaan hê op Farmspace Market. Potato Man vertel ons meer oor hierdie mobiele pak- en sorteer eenheid. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSpaceMarket #poofdaarhetjydit #PotatoMan #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Mar 2023
Einde Maart 2023 is uie en aartappeltoerusting week op Farmspace Market. Stel jy belang om 'n stukkie ui of aartappel toerusting aan te skaf? Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Oom Basie vertel ons meer oor hierdie uie pakstoor net buite Vivo. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za *** T&C apply #FarmSpaceMarket #poofdaarhetjydit #PotatoMan #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Mar 2023
As deel van Farmspace Market se aartappel en mark gewasse week (die laaste week in maart) kuier ons saam met Potato Man en praat oor die finansiele impak en hoekom dit die moeite werd is om jou eie pakhuis op jou plaas in te sit! #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #AartappelWeek #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Mar 2023
Moenie uitmis op jou kans om te kompeteer met prys op die volgende produkte nie!!! Verkoops geleenthede sluit Donderdag 09/03/2023 op farm space market!!! www.farmspacemarket.co.za Poof! Daar het jy dit!!! ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Mar 2023
Gaan kyk gerus na watter lotte oop is op FarmSpace Market van Dinsdag oogend 8 uur af. Hierdie lotte maak Donderdag die 2de Maart 2023 toe. Maak seker jy sit jou bod in vir daai trekker of implement voor iemand jou voorspring. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2023
Daar is 20+ items se lotte wat oop is op Farmspace Market. Gaan loer of daar iets is wat jy sal wil aanskaf op jou plaas. Die veilings sluit Donderdag 23 Februarie vanaf 4uur na middag. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Farmspace #OnsPraatBoer
22 Feb 2023
Kverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Hierdie snyer is splinter nuut. Dit is 'n 2020 model en sy reserwe prys is R630k + btw. Die snyer het nog glad nie gewerk nie. Sit jou bod in voor iemand anders jou voorspring. Kverneland BX Auto-Swather belt (optineel) teen R 184 000 + btw reserwe prys. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2023
Kverneland Optima TF Maxi 16 ry planters op Farmspace Market. Daar is 2 van hierdie planters beskikbaar. Die een is 'n 2015 model en die ander 'n 2016. Reserwe prys op elkeen van die planters is R1 576 000 + btw. Kontak Philip by 072 249 2995 vir meer inligting. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Feb 2023
FarmSpace Market. Verkoop jou toerusting met 0% kommissie. www.farmspacemarket.co.za. Poof! Daar het jy dit! ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. #FarmSpace #OnsPraatBoer #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit
17 Feb 2023
Nuwe 5m en 7m hoespoed disse van Kverneland op FarmSpace Market! Reserwe Pryse 5m R720k +VAT, 7m R802K +VAT. www.farmspacemarket.co.za #kverneland #Qualidisc #FarmSpace #OnsPraatBoer #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #jupidex ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
Kverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Jupidex het hierdie twee implemente wat op die veiling gaan wees. Hierdie masjiene is nuut. Hulle weet nie hoe grond smaak nie. Die Enduro Pro 3000 se reserwe prys is R272k + btw en die Enduro Pro 3500 se reserwe prys is R312k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Kverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Jupidex het 4 ES100 reeks omslaan ploeë wat hulle op die veiling sit. Hierdie implemente is in 'n uitstekende toestand. Reserwe prys vir die 3 skaar ploeg is R315k + btw. Die 4 skaar ploeg se reserwe is R338k + btw. Die 5 skaar ploeg se reserwe is R417k + btw en die 6 skaar ploeg se reserwe prys is R477k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023