Loading results…
Loading results…
Tagged #valtrac
54 results
As jy nie 'n plan het nie, het Valtrac vir jou 'n plan. Kom kuier by hulle op Nampo 2026. Hier is 'n groot verskeidenheid landbou toerusting wat jou kan help om makliker te boer. https://valtrac.co.za/ #Valtrac #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Morné Muller van Mahindra Tractors vertel hoekom Valtrac die perfekte handelaar is. Ons gesels met Morné Muller van Mahindra Tractors oor hoekom Valtrac die perfekte handelaar is en wat dit beteken vir die boere vorentoe. Daarna vertel Wynn Dedwith van Valtrac alles oor die Mahindra 6075 trekker en die waarde wat dit bring vir jou plaas! www.mahindrafarmequipment.co.za #MahindraTractors #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Hoekom is die Kuhn VB 3160 baler die een waarna jy moet kyk? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer op hulle "home ground" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Wat bied die Kuhn 3130 "fixed chamber" baler vir jou? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 hoekom jy hierdie baler moet oorweeg. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #FixedChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom het Valtrac besluit om die Kuhn VB 3160 baler vir die FarmSpace Baler Challenge 2026 in te skryf? Kom sien self op die 28ste Januarie in Parys. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Die Baler Challenge is terug by Valtrac Parys in die Vrystaat op 28 Januarie 2026! Hekke open 07:30, kom maak ’n dag daarvan met live musiek deur KwaggaBees, kos en drankies op die perseel, en heelwat hooi en bale toerusting demos deur die dag. En natuurlik die groot resies tussen die balers! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2026
Is jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler, bekend vir die vervaardiging van hoëdigtheid en konsekwent gevormde bale in veeleisende toestande? Kom kyk hoe die KUHN FB 3130 by die FarmSpace Baler Challenge 2026 op 28 Januarie presteer! www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2026
Is jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge? As jy wil sien watter baler as die beste gekroon gaan word, dan moet jy op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat wees! Hekke maak 07:30 oop, met kos en drankies beskikbaar, live musiek, en hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Is jy opsoek na meer inligting oor die Valtra Q-series? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer oor wat hierdie trekker die moeite werd maak. www.valtrac.co.za #Valtrac #Valtra #Trekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2025
Boere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste saam op één plek — die balers wat jy móét sien voordat jy jou volgende belegging maak. Kom kyk self hoe hulle vaar onder druk by Valtrac Parys. 28 Januarie 2026 - Kry jou kaartjies nou - https://farmspace-ticket.co.za/ #BalerChallenge2026 #LandbouExpo #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2025
Watter oplossings het Pottinger vir jou wanneer dit kom by meganiese onkruid beheer? David Eder en Devin Dedwith vertel ons meer by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Pottinger #MechanicalWeedControl #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2025
Hoekom moet jy kyk na Pottinger se hoëspoeddisse? Devin Dedwith, Felix Baumeister en Marcus Reininger vertel ons meer by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Pottinger #HighSpeedDisc #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025
Kunsmis is duur! So wat moet jy doen? Dit probeer presies neersit. Bogballe is al 91 jaar in die "game" en doen net kunsmisstrooiers. Peder Steen Christiansen vertel ons meer oor hulle nuwe presisie-kunsmisstrooier hier by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Bogballe #PresisieKunsmisstrooier #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Is jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat? Kom woon die Baler Challenge by op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat – waar krag, spoed en presisie mekaar ontmoet tydens dié landbou uitdaging! #BalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025
Is jy moeg vir weegbrug briewe? Valtrac het 'n beter oplossing op Nampo 2025. Hierdie voorlaaier het 'n skaal in wat alles weeg wat gelaai word en jy kry jou eie weeg brief. www.valtrac.co.za #Valtrac #Voorlaaier #Skaal #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Kom word deel van die Valtrac familie op die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies vroegtydig!! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Valtrac #DemoDay #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2025
Valtra BH-reeks - min geld, baie trekker en nou nog op "special"! www.valtrac.co.za #Valtrac #Valtra #Areeks #BoordTrekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Dec 2024
Is die Valtrac A-reeks boordtrekker iets wat jy moet oorweeg? Boeta Ferreira vertel ons meer oor hoe hy druiwe bo op die berg boer. www.valtrac.co.za #Valtrac #BoordTrekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Hoekom kan jy in 'n Valtra belê? Stephan van der Linden vertel ons meer wat sy ervaring met Valtra se S en T-reeks is. www.valtrac.co.za #Valtrac #BiesiesvleiBoeredag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2024
Is jy moeg vir hopies maak? Ruan Pienaar verduidelik hoekom hulle die Colombo Twin Master van Valtrac roete gegaan het. www.valtrac.co.za #Valtrac #ColomboTwinMaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024