Loading results…
Loading results…
Tagged #vsagri
120 results
Hoekom is VS Handel in Vrede jou "1-stop-shop"? Kobus Lee vertel ons meer wat hulle alles hier het en hoe hulle jou kan help. www.vsagri.co.za/fuelsandparts #VSAgri #Handel #VredeAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
Die 5de Jaarlikse VS Agri Charity Challenge het op 12 Maart 2026 by Heron Banks Golf Course afgespeel ⛳ Dankie aan elke deelname, saam maak ons ’n verskil! www.vsagri.co.za #VSAgri #5thAnnualCharityGolfChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2026
Hoekom is VS Agri die maatskappy vir jou? Pienaar Botha vertel ons meer wat VS Agri vir hom in sy boerdery beteken en/of dit werklik 'n maatskappy is met wie jy besigheid kan doen. Maak seker jy kom met hulle in kontak! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
Hoe hou jy jou boerdery winsgewend? Jannie Reyneke vertel ons meer hoekom hy by VS Agri besigheid doen en watter waarde hulle tot sy boerdery toe gevoeg het. Doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, met die regte mense rondom jou! www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jan 2026
Vrede Padvat skop 17 Januarie 2026 af! Verken vir 150km die dorpie Vrede en toer lekker deur die Oos-Vrystaat. Maak jou planne vas vir volgende naweek, koop jou kaartjie nou by: www.vredepadvat.com of skakel 076 041 8549 vir meer inligting. In samewerking met VS Agri. #VredePadvat2026 #VSAgri #OnsIsDieVerskil #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Soek jy bulvoerpille wat betroubaar en gesond is? Pip Mortlock vertel ons meer oor hoekom hy hierdie produk van Saamstaan Voere gebruik en watter impak dit op sy bulle gehad het. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Dec 2025
Is jy moeg om by jou huis te sit? 17 Januarie 2026 is die Vrede Padvat! Hoe werk dit? 180km, jy en 'n "co-pilot" het 'n lekker tyd op die pad. Besoek hulle webtuiste nou: www.vredepadvat.com om jou kaartjie te koop. Jy kan ook 076 041 8549 skakel vir meer inligting. Dankie ook aan VS Agri wat die hoofborg is! #VredePadvat2026 #VSAgri #OnsIsDieVerskil #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Dec 2025
Wat kan Vrede Agri alles vir jou bied? Leon Meyer vertel meer hoe hulle dinge sien en vir jou plaas waarde gaan toevoeg. www.vsagri.co.za/fuelsandparts #VSAgri #VredeAgri #Claas #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Dec 2025
Een van die groot probleme is om jou kalwers tot op die standaard en grootte te kry wat jy soek... Matthew Tatham vertel ons meer oor Saamstaan Voere se kalfgroeier, hoe dit hom gehelp het en wat dit vir hom beteken. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2025
Boer jy met skape of wil jy met skape boer? Rudo Kruger vertel ons meer oor hoe Saamstaan Voere se internsiewe, semi-intensiewe en extensiewe stelsels vir jou voordeelig kan wees. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Hoe belangrik is dit om vir jou beeste die regte kos te gee? Pieter-Jan Botha vertel ons meer veral wanneer dit kom by die reproduksie stadium en wanneer die koeie gekalf het. Saamstaan Voere gaan vir jou sorg! www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025
Is gas die roete om te gaan? Louw Engelbrecht vertel ons meer hoe Pro Gas hom gehelp het om sy boerdery take beter, vinniger en makliker te doen. www.vsagri.co.za/af/cropnutrition #VSAgri #ProGas #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2025
Hoe kan jy tydens die winter die gras/veld se proteïen waarde vir jou beeste behou? Roland King vertel ons meer oor Saamstaan Voere se winterlêk. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2025
Hoe kan Saamstaan Voere vir jou waarde toevoeg in jou boerdery? MP de Jager vertel ons meer oor hulle boerdery opset en die verskillende lekke wat hy vir sy beeste gee.www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2025
Is jy moeg vir korrel-kunsmis? Stefan du Plessis van VS Kunsmis vertel ons meer van hulle vloeibare aanbieding en hoe dit die afgelope paar jaar gegroei het. www.vsagri.co.za/cropnutrition | 081 806 0252 #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025
40% Ligter as die res, moenie weer onnodig vassit nie. Pieter vertel hoekom hulle die GTS agentskap aangevat het en hoe hulle jou in die Oos-Vrystaat gaan diens. Kontak Attie - 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #GTSEquipment #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Het jy al ooit gewonder hoekom jou beeste nie wil vet word nie? Dewald Vosloo vertel ons meer waar Saamstaan Voere vandaan kom en hoe hulle diere voeding sien. www.vsagri.co.za/af/animalnutrition #SaamstaanVoere #AnimalNutrition #VSAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2025
Hoe werk AttoohAgri en wat kan hulle vir jou bied? Frankie Castro, by VS Agri se versekerings- en beleggingsafdeling, gaan jou help om seker te maak dat wanneer jy in die moeilikheid is dit jou nie onder kry nie. www.vsagri.co.za/insurance #VSAgri #AttoohAgri #Versekering #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 May 2025
Wat het VS Agri in hulle pakkie wat jou sojas daardie ekstra boost gaan gee? Magriet Esterhuysen van NutriBio vertel ons meer by die Danie Bester Sojadag 2025. www.nutribio.co.za | www.vsagri.co.za #NutriBio #VSAgri #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2025
Hoekom is Kalium belangrik? Hein Barnard van VS Agri het laas vertel hoekom Stikstof belangrik is, nou hoor ons hoekom hy sê dat jy nie Kalium in 'n plant moet onderskat nie. www.vsagri.co.za #VSAgri #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2025