Loading results…
Loading results…
Tagged #weiveldgholfdag
18 results
Tinus kuier by Claude van Cheetah Milling en hoor watter produkte hulle vir julle bied. #CheetahMilling #WeiveldGholfdag #Farmspace #onspraatboer
20 Mar 2023
Byron van Agriserve gesels met Tinus by die Weiveld Gholfdag. Ons hoor by hom wat hulle alles vir julle kan bied. #Agriserve #Weiveldgholfdag #farmspace #onspraarboer
20 Mar 2023
Tinus gesels met Louis van Nexgro by die Weiveld Gholfdag. Vir meer inligting, kontak hulle by info@nexgro.co.za #Nexgro #weiveldgholfdag #farmspace #onspraatboer
20 Mar 2023
Wessel van Senwes vertel ons meer oor wat hulle doen by die Weiveld Gholfdag. #Senwes #WeiveldGholfdag #Farmspace #onspraatboer
20 Mar 2023
Osprey het 'n paar nuwe dinge aan die gang. Ons gesels met Johan en Danika oor alles wat hulle bied, so luister lekker saam. #WeiveldGholfdag #Osprey #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Mar 2023
Tinus gesels met Quotro by die weiveld gholfdag. Hulle verskaf nie net solar nie ma olies, diesel en nog vele meer. #weiveldgholfdag #quatro #farmspace #onspraatboer
08 Mar 2023
Gideon van Inteligro vertel ons meer van wat hulle als doen by die Weiveld gholfdag. #Inteligro #WeiveldGholfdag #farmspace #onspraatboer
08 Mar 2023
Tinus gesels met Hennie van Pioneer Seed South Africa by die Weiveld Gholfdag oor die stand van sake rakende die lande in sy omgewing en die toekoms van hulle kultivars waarna boere kan uitsien. #Pioneer #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023
Tinus is by die Weiveld Gholfdag en gesels met Pieter van Agri Petroleum oor wat hulle vir jou kan bied. #WeiveldGholfdag #AgriPetroleum #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Ons gesels 'n bietjie met Meerkat Online Auctions oor hulle platform en waarmee hulle besig is. Ons hoor by Zanté watter veilings hulle alles in Februarie gehad het. Gaan besoek hulle webtuiste vir meer inligting. www.meerkatonline.co.za #MeerkatOnlineAuctions #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Ons maak 'n draai by Parys Gas hier by die Weiveld Gholfdag en gesels met Naddy oor wie hulle is, wat hulle alles doen en wat jy by hulle kan kry. #ParysGas #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Het jy toerusting nodig om 'n pad te bou? Ons gesels met Gemma van Coastal Hire hier in Parys by die Weiveld Gholfdag. Sy vertel ons meer oor wie hulle is en wat hulle doen. Kontak hulle vandag nog! #CoastalHire #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Kyk hierdie heupaksie game wat Hinterland by die Weiveld Gholfdag aangebied het. Fanie gesels met ons oor hoe dit nou by hulle werk en wat jy kan verwag wanneer jy by hulle instap. #Hinterland #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Ons gesels met Mica by die Weiveld Gholfdag. Hulle het 'n spesiale manier hoe hulle hul kliënte hanteer en sal die ekstra myl vir jou loop! Kry hulle by 62 Loopstraat, Parys. #Mica #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Ons was vandag by die Weiveld Gholfdag en Christiaan vertel ons meer van Proman. #WeiveldGholfdag #Proman #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
Dit reën lekker hier by die Weiveld Gholfdag! ALM Tractor World vertel ons hoe belangrik hierdie streek vir hulle is en om by die boere-gemeenskap betrokke te wees. Hulle is besig om baie uit te brei, so maak gerus kontak met hulle. #ALMTractors #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
LG Tools is ook 'n verskaffer van Mica. Ons is hier by hulle stalletjie by die Weiveld Gholfdag en hoor by Charné wat hulle alles doen, hoe dit werk en wat hulle alles vir jou het. Bel hulle om jou te help om die regte gereedskap te kry. #LGTools #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
Tinus gesels met Johan van Nashua by Weiveld se gholfdag. Hulle wys watter produkte hulle daar het en hoe hulle dinge vir jou makliker kan maak. #Nashua #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023