7:15
F
FarmspaceALS Group - Kuilvoer en meer
Soek jy iemand om jou kuilvoer te sny? Arno Joubert van die ALS Groep vertel wat hulle alles doen en hoe hulle kuilvoer beter doen! Arno 0761440361 http://www.alsgroup.co.za/ #ALSGroup #FarmSpace #Silage #SilageContractors











