4:28
F
FarmspaceDanie vertel oor die vroulike diere op sy veiling - Die man teel met 'n doel!
Danie Strydom boer met 'n plan en sy teling verduidelik die storie sommer op die oog af. Kom vind uit waarom jy van sy vroulike diere moet deel maak van jou kudde. Jabea Veiling Kroon Boma - Kroonstad 19 Februarie om 11:00 Afslaer: Johan van der Nest - +27 82 574 4220 Bemarking: SMH Marketing - +27 82 491 8286 Teler: Danie Strydom - +27 82 410 3455











