5:00
F
FarmspaceJohan Strydom hier by die Considerata SA Droughtmaster Veiling 2022
Johan Strydom, 'n bekende Droughtmaster teler, vertel ons wat hy dink van die Considerata SA Droughtmaster Veiling 2022. Die veiling vind môre plaas by die Afridome in Parys. #ConsiderataDroughtmaster #FarmSpace











