6:37
F
FarmspaceTinus en Derick Le Roux gesels oor die Nasionale Limousin Kampioenskappe en die Limousin ras in SA
Tinus en Derick Le Roux gesels oor die Nasionale Limousin Kampioenskappe en die Limousin ras in Suid-Afrika. Baie geluk aan die Limousin genootskap met n puik kampioenskappe, diere en die vordering wat julle as ras maak. #Farmspace #LimousinNasionaleKampioenskap2022 #DerickLeRoux











