Besmetlike misgeboorte: 'n Oorsig
Brucella abortus groei hoofsaaklik in die baarmoeder van vroulike diere

Brucella abortus groei hoofsaaklik in die
baarmoeder van vroulike diere oor ‘n
verlengde tydperk, en veroorsaak gewoonlik
middel tot laattermyn aborsies (4 – 7 maande
van dragtigheid) van kallers wat andersins
heeltemal gesond sou wees.










