Bonsmara Die ras vir enige en alle redes
Rofweg ‘n 100 jaar terug, het ons land ‘n ekonomiese

Rofweg ‘n 100 jaar terug, het ons land ‘n ekonomiese katastofe ervaar wat die oorspring van die mees dominante rasse in die bees industrie in Suid Afrika inspireer het. Die Groot Depressie van die 1930’s het ‘n skielike aanvraag vir verskeie landbou produkte laat ontstaan, wat die pryse verwoes het van die eens winsgewende kommoditeite waarvan boere ‘n lewe gemaak het. Verskeie boere het hulself gevind om nie verbande terug te kan betaal op hul oor-gekapitaliseerde plase, en die oorblywende boere moes alles in hul vermoë doen om produksie te optimaliseer en winste te verhoog.










