Die Belang van Deklaaggewasse in Herlewingslandbou
Om deklaaggewasse gevestig te kry op plase waar dit nog

Om deklaaggewasse gevestig te kry op plase waar dit nog nie gebruik word nie blyk soms egter 'n moeilike taak te wee, wat 'n verandering in beide tradisionele maniere van dink en tradisionele gewaspraktyke behels. Die sleutel tot sukses lê in die verstaan van hoe die natuur werk en wat die basiese reëls van grondgesondheid en kwaliteit is.










