Die Dubbel-doel Skaapras wat Suid Afrika aan die gons het.
Die Ile-de-France skape ras, soos die naam aandui, is 'n

Die Ile-de-France skape ras, soos die naam aandui, is 'n Franse skaapras wat in die vroeë 1830''s vir die eerste keer ontwikkel is by 'n veeartsenykunde kollege in die Ile-de-France streek naby Parys, Frankryk. Kruisings van Rambouillet, Dishley Leicester en later die Mauchamp Merino skape was gebruik in die ontwikkelingsproses, en gevolglik was die ras aanvanklik bekend as die Dishley Merino skaap.










