Die krag van Vrygewigheid - Die ontstaan van die Santa - Gertrudis
In 1910 het 'n Suid-Texannse boet net die naam Thomas

In 1910 het 'n Suid-Texannse boet net die naam Thomas M. OÇonnor uit die goedheid van sy hart 'n half-Brahman, half-Shorthorn bul gesken aan die kleberg-familie van King Ranch. As meneer OÇonnor dalk 'n paar dekades in die toekoms kon insien, sou hy die besluit dalk heroorweeg het en self die voortreflik en dinamiese beesras geskep het wat byna alle beesboere vandag ken en liefhet; die majestueuse Santa Gertrudis, met sy diep skakering van die donkerrooi vel, die toppunt van grasie, skoonheid en balans - 'n beesras soos geen ander.










