Die Nasionale SA Vleis Merino Skou
Maart 2023 merk die 54 ste Nasional Skou wag vir

Maart 2023 merk die 54 ste Nasional Skou wag vir die Suid-Afrikaanse Vleis Merino aangebied is sedert die eerste een in 1979. Die skou word jaarliks rondom die tyd by die Blomfontein Skouterreine aangebied omdat Maart die mees gelee tyd is vir SAVM telers. April is piek-lamtyd vir telers met 'n somer teelseisoen, asook paartyd vir telers met ;n winter teelseisoen, wie se piek-lamtyd rondom September is.










