Die Regainer Teling soos dit moet wees.
Drie en 'n half jaar gelede sit 'n baie mismoedige

Drie en 'n half jaar gelede sit 'n baie mismoedige Lochner Eksteen land 'n knetterende vuurtjie en spekuleer oor die toekoms van die Nguni bedryf. Met 'n peinsende uitdrukking op sy gesig dink hy aan die bloed en sweet en moeite wat hy ingesit het, en wonder... was dit alles tevergeefs?










