Die Uitnemendheid van die Boranprestasie
Hierdie woorde word weerklink in die uitsonderlike prestasies van die

Hierdie woorde word weerklink in die uitsonderlike prestasies van die Borane by verskeie kompetisies, en in menige studies wat oor die afgelope paar jaar gehou is; prestasies wat die respek van vele boere al geprik het.
Dit is te danke aan hierdie ras se vermoë om vleis van hoë gehalte met lae onderhoudsbehoeftes te produseer, terwyl dit die strawwe toestande van die Afrika-kontinent baie goed weerstaan.










