Groei Vinniger, wei slimmer - Die Suffolk-skaap
Die Suffolk skaapras het 'n lang geskiedenis wat terugkeer na

Die Suffolk skaapras het 'n lang geskiedenis wat terugkeer na die laat 1700's en is regoor die wereld bekend as een van die heel oudste Britse skaaprasse. Hierdie merkwaardige skaapras is oorspronlik ontwikkel in die Bury St Edmunds-omgewing van Engeland, na 'n paar slim telers besluit het om Norfolk Horn-ooie met Southdown-ramme te kruis.










