'n Verhaal oor die betroubare Nguni
Die sukses van Exsteen Ngunis begin soos alle goei everhale,

Die sukses van Exsteen Ngunis begin soos alle goei everhale, lank, lank gelede... dertig jaar gelede, om presies te wees, in die Piketberg area in die Wes-Kaap. Hannes Eksteen is nog al die jame 'n beesboer in hart en siel. Sy paadjie tot 'n pragstoet het begin as 'n kommersiële boer, wat kruisras beeste met invlied van byna elke ras in Suid-Afrika gehad het. Maar die paadjie tot sukses was geensins 'n eenvoudige een nie.










