Nampo Oesdag 2023
Vir elke boer, landbou entoesias of individu opsoek na ‘n

Vir elke boer, landbou entoesias of individu opsoek na ‘n prettige, insiggewende uitstappie is 2023 se Nampo-Oesdag toep ‘n noodsaaklike aflaai vir jou volgende besoek aan die grootste landbouskou in Suidelike Afrika. Die Nampo Toep is ‘n hoogs gevorderde landbou-ervaringsplatform wat ‘n unieke en interaktiewe ervaring aan Nampo-besoekers bied. Hierdie fantastiese toep bied ‘n reeks funksies wat spesifiek ontwerp is om jou tydsverwyling by Nampo te maksimaliseer, en om jou op verskeie maniere met uitstallers te verbind soos nog nooit tevore!










