Plaaslike Vervaardigde Afvalwater Tegnologie
Die mynboubedryf produseer groot volumes afvalwater as ‘n neweproduk van

Die mynboubedryf produseer groot volumes
afvalwater as ‘n neweproduk van sy bedrywighede,
en elke myn is verplig om hierdie afvalstrome op
‘n omgewingsvriendelike manier te verwerk. Die
tradisionele behandeling van afvalwater en die werkers
wat nodig is om die afvalstrome te bestuur, kan
egter duur wees. Hierdie metodes behels aansienlike
kapitaaluitgawes en hoë maandelikse bedryfskoste.










