Voorwoord
Die stigting van die nuwe MyPlaas landbou tydskrrif was 'n

Die stigting van die nuwe MyPlaas landbou tydskrrif was 'n enorme projek wat ewe uitdagend as opwindend was - en soos die span sterk daarop voortbou, is dit steeds. Die opwinding en inhoud wat vars, nuut en uit-die-boks is te kan voortsit is iets wat die MyPlaas span steeds maand-tot-maand met groot entoesiasme aanpak, ongeag die uitdagings en onsekerhede wat soms daarmee gepaard gaan.










