Loading results…
Loading results…
Tagged #meerkatonlineauctions
46 results
Top genetics on offer at the Sale of the SA National Champions on the 21st of May 2022. To bid online register at Meerkat Online Auctions Or contact: John Devonport - 083 454 3095 for more information #DevlanLimousins #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
04 May 2022
Christopher Havenga neem ons deur die Jabea Veiling, die veiling vind môre plaas by die Kroon Boma en jy kan nog registreer by MEERKAT Online Auctions as jy aanlyn wil bie. #Farmspace #JabeaBoranAuction #MeerkatOnlineAuctions #ChristopherHavenga
25 Feb 2022
Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 2022 - LIVE #Farmspace #VeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #AuctionFinance
25 Feb 2022
Ek kyk na hierdie 2020 8ry 91cm Vence Tudo Mielietafel van Koot Smit naby Vryheid. Dit is basies nog nuut! http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 FarmSpace in samewerking met MEERKAT Online Auctions. #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
20 Dec 2021
Jano grawe diep in hierdie S760 John Deere wat 21-24 Feb 2022 op die Kwaliteit Trekker en Implemente Veiling Sonder Grense gaan wees. http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
18 Dec 2021
Soek jy 'n Tapkar? Jano wys vir ons hierdie Ascanelli Tapkar wat op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling van 21-24 Feb 2022, saam met Meerkat en FarmSpace, gaan kom. http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
18 Dec 2021
Christo Cronje vertel ons hoe hulle na die toerusting op die plaas gekyk het; en ek gaan deur sy John Deere 9570R wat van 21-24 Feb 2022 op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense onder die hammer gaan kom. Lys jou toerusting: http://sondergrenseveilings.co.za/ Of kontak Leanie - 072 314 1774. Meerkat en Farmspace bring vir jou die grootste toerusting veiling van die jaar. #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
18 Dec 2021
Volgende op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense is die John Deere 9570RX van Louw Engelbrecht. http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
12 Dec 2021
Hierdie 2018 Fendt 1042 het maar net 1600 ure op. Dawie Brits vertel my meer van sy trekker wat op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling van 21-24 Februarie 2022 gaan wees. Lys jou trekker op http://sondergrenseveilings.co.za/ Of kontak Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
10 Dec 2021
Volgende op die Kwaliteit Trekker en Implement Veiling het ons 'n Amazone Cenius 5m Cultivator, 'n UX 4200 sleepspuit asook 'n skoffel. Lys jou implemente by http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
10 Dec 2021
Ons kyk na hierdie 2011 John Deere 6630 Premium wat 21-24 Februarie 2022 op Meerkat se aanlyn veilingsplatvorm gaan kom. Lys jou trekker nou http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
08 Dec 2021
Ons kyk na die eerste 2 trekkers wat op die Kwaliteit Trekker Veiling Sonder Grense saam met Meerkat Online Auctions op 21-24 Feb 2022 aangebied word! http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
07 Dec 2021
Maak seker jy kry die beste pryse vir jou trekkers, stropers en implemente. Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022. http://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie - 072 314 1774 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace
06 Dec 2021
Onthou om op www.meerkatonline.co.za te registreer vir die Plaasveling van 30 November 2021 naby Marydale met meer as 100 lotte losgoedere asook die plaas. AJ - 073 091 3872 #MeerkatOnlineAuctions #Brocor #FarmSpace
29 Nov 2021
Die beste trekker, stroper en implement veiling van 2022! 21-24 Februarie 2022 Lys jou trekker nou! https://bit.ly/310esl0 Leani - 072 314 1774 Ro'an - 082 567 0069 André - 082 944 0432 #KwaliteitTrekkerVeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
28 Nov 2021
FarmSpace en MEERKAT Online Auctions span kragte saam om vir jou die beste 2de handse goedere veiling van 2022 te bring. Skryf nou jou trekker, stroper of implement in. Kliek hier: https://bit.ly/310esl0. Of kontak: Leanie - 072 314 1774 Ro'an - 082 567 0069 Andre - 082 944 0432 T&C geld #KwaliteitTrekkerVeiling #VeilingSonderGrense #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
24 Nov 2021
Die Marydale Staakboerdery Veiling vind plaas op 30 November 2021. 'n 14,918 Ha plaas met +/-100 lotte en losgoedere is op vir veiling. Vir meer inligting kontak AJ by 073 091 3878. 'n Virtuele toer kan besigtig word by: https://bit.ly/3qeBsXH Om aanlyn te bie, besoek: https://portal.meerkatonline.co.za/public/287 #Marydale #BrocorAuctions #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace
17 Nov 2021
Cape Prestige Borane Veiling 2021 regstreeks vanaf die Rietvlei Plaas, Mosselbaai. #CapePrestigeBoranAuction2021 #RietvleiFarm #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace
13 Nov 2021
Ons gesels met Jeannie Du Plessis van Heartbeat Stud Consulting na afloop van die Cape Prestige Borane Veiling. #CapePrestigeBoranAuction2021 #HeartbeatStudConsulting #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace
13 Nov 2021
Marius Meyer van Mountain View Borane gesels kortliks met ons voor die Cape Prestige Borane Veiling 2021. #CapePrestigeBoranAuction2021 #MEERKATOnlineAuctions #MariusMeyer #MountainViewBorane #FarmSpace
13 Nov 2021