Loading results…
Loading results…
Tagged #meerkatonlineauctions
46 results
Droughtmaster SA se Marius Barkhuizen gesels oor die Eastern Droughtmaster Eastern Club Sale se aanbieding. Jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #DroughtmasterEasternClubSale #DroughtmasterBeeste Droughtmaster SA #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2024
Henk Kirchner van OVK Lewendehawe & Veilings gesels oor die Droughtmaster Eastern Club Sale. Die veiling skop môre oggend af om 11:00. Jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #DroughtmasterEasternClubSale #DroughtmasterBeeste #DroughtmasterSA #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2024
Die Bokmasjien veiling regstreeks vanaf Kooperasie Kroeg & Kos. #AgripiecesSA #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbrahamKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
Die Bokmasjien veiling skop vanaand 6uur af by Kooperasie Kroeg & Kos in Potch. Kom maak 'n draai en geniet die aand saam ons. Die katalogus is ook aanlyn by MEERKAT Online Auctions beskikbaar volg net die skakel. https://portal.meerkatonline.co.za/public/736/lot/59572 #Agripieces #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
Die Bokmasjien is by Die Korporasie!! Kom bou saam die bok gees en geniet die veiling ten bate van Droogtehulp en Abram Kriel Kinderhuis. www.agripieces.co.za | Bie nou hier: https://portal.meerkatonline.co.za/public/736 #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2023
Die Bokmasjien! Kry jou hande op hierdie yster die 26ste Oktober 2023 by Potchefstroom Kooperasie of aanlyn op Meerkat Online Auctions. Bie nou hier: https:||portal.meerkatonline.co.za|public|736 www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Oct 2023
Ian Colyn van Meerkat Online Auctions was by Lamb Champs 2023. Wat dink hy van die dag asook wat dit vir die land en skaap se waardeketting beteken? www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. https://saai.org/en/ #LambChamps2023 #Saai #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
Ons nooi elke beesboer in die land uit om dié spog geleentheid by te woon. Ons vier 20 jaar van Boran-teling in Suid-Afrika en is trots om met die Boran Genootskap geassosieer te word. #BoranNationals2023 #20YearsOfBoranMagic #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2023
Die Gouwsberg Tuli Stoet veiling was 'n reuse sukses! Baie dankie aan elke teler, koper en ondersteuner wat dit bygewoon het asook bygedra het tot die sukses van die veiling. #GouwsbergTuliStoet #TuliGenootskap #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2023
Devlan Limousins proudly present Lot 10 | DL20-136 at their auction this Saturday, 18 March 2023. "Devlan King stamping his authority on another young herd sire. Semen share retained." You do not want to miss out on these bulls! #DevlanLimousins #CattleAuction #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Mar 2023
Ons gesels 'n bietjie met Meerkat Online Auctions oor hulle platform en waarmee hulle besig is. Ons hoor by Zanté watter veilings hulle alles in Februarie gehad het. Gaan besoek hulle webtuiste vir meer inligting. www.meerkatonline.co.za #MeerkatOnlineAuctions #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2023
Die wag is amper verby, net nog 1 dag om te gaan! Kyk hoe gaan die N12 Veilings lyk wat op 22 September 2022 plaasvind. Gaan na www.meerkatonline.co.za om nog te registreer. https://farmspace.co.za/en/calendar #N12Veilings #MeerkatOnlineAuctions #BrocorAuctions #UbiqueAuctioneers #ALS #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2022
N12 veiling 22 September 2022 https://www.meerkatonline.co.za/ #MeerkatOnlineAuctions #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
Santa select veiling vandag om 11:00. Ons gesels met Willie 'n ou bekende in die bedryf oor wat hy saam gebring het. #FarmSpace #santaselect #santagertrudis #meerkatonlineauctions
13 Sept 2022
Hotspot Cattle Africa Droughtmasters & Boran Cattle Breeders' Society of SA Auction #HotspotCattle #farmspace #onspraatboer #meerkatonlineauctions
02 Sept 2022
Ons gesels met Stompie Olivier van Hotspot Cattle oor sy aanbieding en wat jy kan verwag om 11am. Bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions. Onthou alle diere is verseker vir 30 dae na die veiling. #HotspotCattle #meerkatonlineauctions #farmspace #onspraatboer
02 Sept 2022
N12 Veiling, 22 September 2022 - Ro'an van Meerkat Online Auctions verduidelik hoe dit werk en ons praat ook sommer met 'n operateur van die spesifieke masjiene. Besoek www.meerkatonline.co.za vir meer. #MeerkatOnlineAuctions #Ubique #Brocor #ALS #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Aug 2022
MEERKAT Online Auctions het 'n baie groot bottel Buffelsfontein Brandewyn weg gegee vir hul kompetisie. Wat 'n lekker prys om te wen by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3MAnEz4 #MeerkatOnlineAuctions #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
145 kW en kleiner veiling van MEERKAT Online Auctions is nou oop. Roan verduidelik meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3wh8VTY #MeerkatOnlineAuctions #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Die Best of Boran Sale vind vandag om 11am plaas. Ons gesels met Dr. Odendaal oor die veiling. Registreer nou op Meerkat as jy aanlyn wil bie. #BestOfBoranSale #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace
14 May 2022