Loading results…
Loading results…
Tagged #kingpriceagri
124 results
Dewald verduidelik hoe Langfontein Seeds vir jou boerdery kan help om winsgewend te wees. #LangfonteinSeeds #KingPriceAgri #FarmSpace
13 Jun 2021
Ed Clarke van die HBH Tuli Stoet vertel ons meer oor die ras, hul keuringskursus en die pad vorentoe vir n ras 'n droogte geteisterde gebiede soos Suid-Afrika. #Tuli #KingPriceAgri #FarmSpace
07 May 2021
Kroonstad se skole staan binnekort bekend as Trio. Riaan verduidelik hoe dit gaan werk en hoekom dit 'n baie goeie ding is. #VSAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #Trio
25 Apr 2021
Kom kuier saam met ons op Excelsior Someroesdag 2021. Trots geborg deur #Husqvarna en #KingPriceAgri. #FarmSpace
24 Apr 2021
King Price Broederstroom Laerskool golfdag by Pecanwood Golfklub. Visstok vs Gholfstok. Charl en André kyk wie se lat swaai die beste. #KingPriceAgri #FarmSpace
21 Apr 2021
GOUDVELD BRANDBESKERMINGSVERENIGING Inligtingsdag op 10 April 2021 saam met King Price Agri en Husqvarna. Johan 0829543160. #FarmSpace #Husqvarna #KingPriceAgri
06 Apr 2021
Louis Lourens vertel meer oor die belangrikheid van pH in die grond. Klank was bietjie sleg, maar luister mooi, hierdie is 'n baie belangrike video! #KingPriceAgri #FarmSpace #LangFonteinSeeds
29 Mar 2021
Hoe sien Langfontein Seeds boerdery? Pieter Bruwer verduidelik hoe hulle dinge interpreteer. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #Farmspace #LangfonteinSeeds
21 Feb 2021
Waar kom Langfontein Seeds vandaan? BP Greyling gee ons 'n oorsig van die geskiedenis van hierdie maatskappy en hoe hulle boerdery sien. Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #FarmSpace #LangfonteinSeeds
15 Feb 2021
Tinus gesels met Andries van die LNR oor presies hoe marmering gemeet word en hoe blangrik hy dink dit gaan word in die vleisbedryf. #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #VSAGRI
31 Jan 2021
Hendrik van Progas as Stikstof verskaffer en wat VS Agri jou kan bied. Wat die Stikstof vir jou kan beteken en hoe nou gemaak as alles nie reg is vir die gebruik van stikstof nie en hoe pas Progas in die VS Agri groep in. #progas #vsagri #farmspace #TotalAgri #KingPriceAgri
16 Dec 2020
Oppad TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland toe. Hoe ry die Ford 2.0 SiT? www.virtualforddealer.co.za. #VSAgri #KingPriceAgri #TotalAgri #husqvarna #farmspace
08 Dec 2020
Oppad Kaap toe vir die TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #TotalAgri #FarmSpace
07 Dec 2020
Brandon van Obaro gee ons 'n vinnige oorsig oor die maatskappy en wat hulle jou bied. Video moontlik gemaak deur #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace
07 Dec 2020
Dr. Hensie oor dieregesonheid in die Suidkaap na die laat reen wat ons die jaar in Wes- en Suidkaap gekry het. #FarmSpace #TotalAgri #KingPriceAgri
12 Nov 2020
New Holland Agriculture South Africa en NWK Limited promosie. Frikkie verduidelik. Video moontlik gemaak deur #TotalAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #NWK #NewHolland
12 Nov 2020
www.capeboran.co.za - Laaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020. Christo Crafford verduidelik waarom die Prestige Boran veiling so belangrike dag op die Boran Kalender is. Die veiling vind plaas net buite Mosselbaai te Rietvlei plaas. Spotgoedkoop verblyf beskikbaar by Tsogo Sun, heerlike spys en nektar vir die tong Vrydagaand en 'n kuier om nie te mis nie. Vir meer inligting besoek www.capeboran.co.za #PrestigeAuction #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #Borancattle
07 Nov 2020
Jakkalsvlei wys hulle is meer as net n wynboer vir sy buurman Christo Meyer deur een van die borge te wees by die jaar se Cape Prestige Boran Auction. Jantjie van Jakkalsvlei vertel ons meer oor die plaas en sy wyn seleksie. As jy in die suidkaap is maak seker jy kom hier uit. #Jakkalsvlei #PrestigeBoranVeiling #Wyn #TotalAgri #KingPriceAgri
03 Nov 2020
Hurwitz Farming koop unieke bul vir R880 000 by die Mambushi Boran veiling. Simeon en Jarren Hurwitz het weereens gewys as dit kom by genetika weet hulle wat is belangrik. Hurwitz Farming buys unique bull for R880 000 at the Mambushi Boran Auction. Simeon and Jarren Hurwitz have once again shown when it comes to genetics they know what is important. Baie geluk MXM Mambushi Dieprooi met 'n baie suksevolle veiling. #Total_Agri #FarmSpace #KingPriceAgri
02 Nov 2020
Die Eksteen familie fokus al vir jare om top genitka in hulle kudde te behou en te verbeter. Net die beste bly! Akkurate syfers, bo-gemiddelde EBV's is vir hulle noodsaaklik! By die veiling word slegs 17 van hulle top diere beskikbaar gestel. 25 November vanaf 8am. Vind meer uit op jhulle webstuiste https://exsteenngunis.co.za/ #Farmspace #KingPriceAgri #Nguni #TotalAgri
27 Oct 2020