4:17
F
FarmspaceBraunvieh SA se Marelize gesels oor hulle nasionale veiling en die Braunvieh in Suid-Afrika.
Braunvieh SA se Marelize gesels oor hulle nasionale veiling en die Braunvieh in Suid-Afrika. Ons vind ook uit waarom hulle met die Braunvieh boer, wat maak die prag dubbeldoelras die moeite werd en wat kan jy op hulle nasionale veiling verwag. Hulle veiling vind die 21ste Julie 2022 plaas op die Nampo Oesgronde. #FarmSpace #Braunvieh #Dubbeldoeras











