4:03
F
FarmspaceDie "Barkey-Oos seuns" en Lodie gesels oor die duurste ram van die dag
'n Groep vriende en familie het saam hande gevat en bele in die duurste ram van die Dormer Nasionale veiling belê. Ek gesels met Lodie en die "Barkey-Oos seuns koor" oor die ram. #dormer #farmspace #OnsPraatBoer #DormerNasaionaleVeiling











